Danielle is moeg om alleen te wees. Veral oor Kersfees. Dis haar derde
Kerspartytjie by Love Incorporated en sy het steeds nie ’n man in haar
lewe of ’n ring aan haar vinger nie. Mense begin skinder. Hoekom is ’n
beeldskone jong vrou soos sy steeds enkellopend? Vir die pret skryf al
die werknemers hulle Kerswense neer en die bestuurshoof stuur dit
Noordpool toe.
Maar die briefies is anoniem. Hoe sal Kersvader weet Danielle is die
een wat vir ’n man vra?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!