In Die groot sand en ander stories kry die leser die geleentheid om
verhale te lees wat onder meer in Ster, Die Brandwag, Republikein
en Huisgenoot verskyn het. Die titelverhaal, Die groot sand, speel
af in die genadelose Namibwoestyn waar twee diamantsmokkelaars hul
buit gaan haal. Na ’n moordende staptog kry hulle die diamante,
maar ’n sandstorm steek op. Onder die gekerm en geloei van die wind
besef een van die smokkelaars dat daar net genoeg water oor is vir
een man … Trek die koffiekan nader en lees ook oor ’n olifantjag in
Angola, oor die vul wat treine gejaag het en die fabel oor die
leeumannetjie wat Oukat moes opvolg.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!