Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ’n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, kom as ’n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor dié groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.’n Ongewone en boeiende literêre liefdesverhaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Bly ver weg
Sun, 7 Nov 2021 | Review
by: Dawie D.
’n Feministiese, Sionistiese en Dekonstruktivistiese (dog ongeslaagde) aanslag op die erfenis. Die boek word voorgehou as “onthullend” te wees, maar dien slegs as die “skrywer” se relaas van hoe sy – onsuksesvol – poog om bewyse van ’n spesmaas deur “navorsing” te vind. Die werk beskik oor geen geskiedkundige, letterkundige of joernalistieke waarde nie. Dit bestaan slegs uit ’n sameflansing van halwe idees en die versiering van flou suggesties as bevestiging van fluisteringe. Malherbe maak geen ontdekkings nie, en die boek onthul absoluut niks nie. ’n Volkome mors van bykans R300 én ’n oggend.
Did you find this review helpful?
Yes (1) |
No (0)
My review
Thu, 11 Nov 2021 | Review
by: Carlisle Johnson
no review
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (1)