|
Books > Fiction > General & literary fiction
|
Buy Now
Afdraaipad (Afrikaans, Paperback)
Price: R177
Discovery Miles 1 770
|
|
|
Afdraaipad (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R177
Discovery Miles 1 770
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
"As ek terugkom sal ek weer voorbeeldige Lize wees. Almal se
staatmaker. Ek glo dat U my die bietjie vryheid gun." Met hierdie
gebed roep Lize Lategan haar goeie Christelike opvoeding vaarwel.
Sy is op 'n vliegtuig onderweg na Engeland vir die werksgeleentheid
van haar lewe. Skaars een uur in die vreemde raak sy, jonk en
onervare, egter hals oor kop verlief op haar gasheer, die nimlike
Conrad Buckle. Sy het geen weerstand teen sy aanraking nie. Lize
kies 'n afdraaipad en swenk met elke nuwe ondeurdagte besluit
verder en verder weg van God en van die Lize wat sy eenmaal was. In
die euforiese maalkolk van begeerte sien sy nie die
waarskuwingstekens raak nie: Conrad bestel haar kos, kies haar
klere en neem beheer van elke aspek van haar lewe. Maar sy laat hom
begaan. Sy het hom mos lief. Totdat Conrad een aand sy hand vir
haar lig en Lize se lewe onherroepelik verander...Afdraaipad is
Elaine Marais se derde roman. Dit volg op haar debuutroman, Liefde
vir Lienke, en haar tweede roman, Koesterkind. Elaine Marais kan
beskou word as Suid-Afrika se eie Francine Rivers. Haar boeke is
gemik op vroue wat al die veersagte tinteling van die liefde ervaar
het, maar ook die wanhoop ken van onbeantwoorde liefde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R361
Discovery Miles 3 610
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
North and South
Elizabeth Gaskell
Paperback
(2)
R250
R231
Discovery Miles 2 310
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
The Passenger
Cormac McCarthy
Paperback
R122
Discovery Miles 1 220
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.