Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke
by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy
vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en
vervelig soos sy naam sê nie ...
Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop?
Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak?
En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in ’n gevaarlike tik-nes
verander?
Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan ’n
skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in
Afrikaans geskryf is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!