Die lewe op 'n eiland in die Indiese Oseaan is op die oog af
idillies, maar Anna Atoom is eintlik nogal eensaam. Haar ma is
dag in en dag uit aan die werk in die laboratorium, van waar sy
die aarde monitor vir dreigende omgewingsrampe. Dis juis so 'n
krisis wat Anna van haar pragtige eiland na die verste uithoeke
van die planeet neem. Net sy kan die węreld red!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!