Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van 'n ou foto af
ken: haar pa, bewaarder op 'n eiland in die Seychelles! Die heel
eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van 'n ryk sjeik wat
sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang
stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit 'n
painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op
Cousin aan . . . So word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet
nie!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!