0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature

Buy Now

Akademiese Geletterdheid Riglyne Vir Akademiese Skryfwerk (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R384
Discovery Miles 3 840
You Save: R21 (5%)
Akademiese Geletterdheid Riglyne Vir Akademiese Skryfwerk (Afrikaans, Paperback): Elmarie Lubbe

Akademiese Geletterdheid Riglyne Vir Akademiese Skryfwerk (Afrikaans, Paperback)

Elmarie Lubbe

 (sign in to rate)
List price R405 Loot Price R384 Discovery Miles 3 840 You Save R21 (5%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 10 working days

Akademiese geletterdheid is noodsaaklik vir akademiese prestasie. Daar word van studente verwag om ’n verskeidenheid akademiese tekste met begrip te lees. Studente moet ook hulle eie argumente kan konstrueer en hulle kritiese denkvermoë in die vorm van ’n akademiese teks aan ’n leser illustreer. Akademiese geletterdheid beteken dat studente as onafhanklike akademiese skrywers kan funksioneer wat navorsing op ’n gestruktureerde, goed geformuleerde en logiese wyse kan weergee.

In hierdie handboek word studente nie net toegerus met kennis en vaardighede om die genre van akademiese skryfwerk te begryp nie; die samestelling van die boek kan ook meehelp dat studente onafhanklike beoefenaars van hierdie genre word.

Studente word begelei om:

  • die skryf van akademiese tekste op ’n sistematiese wyse te benader;
  • opdragte te ontleed en te beplan;
  • relevante vakinhoud in te samel;
  • vakinhoud met begrip te lees;
  • navorsing, kennis en afleidings op ’n gestruktureerde wyse in goed geformuleerde taal weer te gee sodat dit ’n samehangende geheel vorm; en
  • terugvoer op akademiese tekste te verwerk ten einde as akademiese skrywers te groei.

Die skrywers vertrou dat studente en dosente hierdie handboek as ’n nuttige hulpbron sal gebruik om akademiese geletterdheid te bevorder.

General

Imprint: Van Schaik Uitgewers / Publishers
Editors: Elmarie Lubbe
Dimensions: 245 x 171 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-0-627-03986-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > General
Books > Social sciences > Education > Educational resources & technology > General
Books > Varsity Textbooks
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Academic & Education > Varsity Textbooks > Education
Books > Academic & Education > Varsity Textbooks > Language & Literature
Promotions
LSN: 0-627-03986-3
Barcode: 9780627039867

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners