In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande
swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees
van gister veroorsaak nuwe maatreëls dat matrone Anmar
Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese
verloofde as ’n nuwe dokter aangestel. Karen Viljoen is melaats
verklaar. Dié oordeel dryf haar uit haar huis – tot in
Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié
vuurproef deurstaan in Plekkie in die son?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!