Emile de Jongh, kroonprins van die modelplaas La Rhône, is ’n gesogte vangs
onder die vroue in En die klippe sal uitroep. Miempie Rust, die distrik se nuwe
verpleegsuster, is egter nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder
na reg en geregtigheid – veral vir die plaaswerkers.
Was Louis Mocke se erfporsie die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie
Marais in Verworpe silwer? Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie
se toekoms? Boonop daag Louis se vorige liefde op met ’n seuntjie aan die hand.
Voor Santie al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die
Eloffsdallers.
Karien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in Die
uurglas loop leeg. ’n Huwelik met Hannes Eksteen word ’n reddingsboei uit die
stormwaters van begeerte, tot hy in ’n ongeluk beland. Hannes se dokter,
Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens vir Karien. Dinge word verder
gekompliseer wanneer Arnold ’n wewenaar word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!