Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Ouma Mollie se Verkeerde Verjaarsdag (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R25
(13%)
|
|
Ouma Mollie se Verkeerde Verjaarsdag (Afrikaans, Paperback)
Series: Ouma Mollie
(sign in to rate)
List price R190
Loot Price R165
Discovery Miles 1 650
You Save R25 (13%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie.
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer
net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.
Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.
Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon
van haar eie verjaarsdag. Toe sy dit vinnig wil vier, eindig die
verjaarsdag in ’n GROOT ramp. Niemand het geweet suurlemoentert kan so
SUUR wees nie. Ouma Mollie se vingers en tone krul sommer in vuisies.
Ouma Mollie besluit sy moet weer verjaar – sommer môre! Maar o genade,
Ouma Mollie se TWEEDE verjaarsdag loop ook nie volgens plan nie.
Gaan Ouma Mollie dit regkry om uiteindelik REG te verjaar? En wat het
dit te doen met ’n walvis se oog? En seepborrels? En ’n waterwurm?
Nee, wag, lees maar self hoe Ouma Mollie die grootste partytjie ooit
hou.
VEELS GELUK, OUMA!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R236
R207
Discovery Miles 2 070
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.