n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Ĺekker lees en pragtige sketse.
Tue, 11 Jun 2019 | Review
by: Elba V.
Gaan koop een vandag!! Jou kinders gaan dit baie geniet
Did you find this review helpful?
Yes (1) |
No (0)
"n lekker-lag-boek vir kinders
Tue, 11 Jun 2019 | Review
by: Francois V.
Die is 'n baie lekker lees boek. Ek het die geniet en lekker gelag saam met my seun en dogter.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)