Books > History > African history
|
Buy Now
Die Groot Drie - 'n Eeu Van Spotprente In Die Burger (Afrikaans, Paperback)
Price: R109
Discovery Miles 1 090
You Save: R121
(53%)
|
|
Die Groot Drie - 'n Eeu Van Spotprente In Die Burger (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R230
Price R109
Discovery Miles 1 090
You Save R121 (53%)
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
Die Groot Drie bied 'n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en
uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die
perspektief van drie wereldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O.
Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep
om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die
20ste eeu op hul kniee gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog,
verstedeliking en grootskaalse armoede. In die eerste honderd jaar
van die koerant se bestaan het net die drie kunstenaars diens
gedoen as spotprenttekenaars. Boonzaier het skerp en raak aanvalle
op opponente van die Nasionale Party geloods, en die karikatuurkuns
ten volle bemeester; die veelsydige Honiball het lesers se empatie
gewek met sy speelse styl; en Mouton se uitbeelding van tipies
Suid-Afrikaanse tonele het van hom 'n gewilde humorskepper en
belangrike meningsvormer gemaak. In hierdie boek gee Francois
Verster, Naspers se maatskappy-argivaris, 'n historiese asook
onderhoudende oorsig van die bydrae wat elk van die
spotprenttekenaars gelewer het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.