Versamelde Boesmanstories 2 volg op die gewilde
Versamelde Boesmanstories 1 (2009). Hierdie keer word "Deel III: Die Boesman Self, Sy Sedes, Gewoontes En Bekwaamhede" en "Deel IV: Gemengde Vertellings, Mees Van ’n Avontuurlike Aard", in een deel gepubliseer.
Versamelde Boesmanstories 2 gee ’n blik in die lewe en gewoontes van Boesmans, gesien deur die bril van G.R. von Wielligh.
Ons vind uit dat ’n Boesman nie graag aan vreemdelinge uitwys waar watergate in die woestyn is nie en dat hy hom kan vermom soos ’n volstruis om wild te bekruip. Wanneer ’n Boesman in die veld seerkry en hy wil hê iemand moet hom sien, gooi hy stof in die lug.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!