|
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller
|
Buy Now
Tussen Die Klippe (Afrikaans, Paperback)
Price: R320
Discovery Miles 3 200
|
|
|
Tussen Die Klippe (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R320
Discovery Miles 3 200
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
Dis die jaar 1851 en die beeldskone Susanna Isabella Marais word
aangekla van ‘sonde’. Sy word gedaag voor die Hof van Landdroste en
Heemrade omdat die oudstes haar van veelmannery en bedrog
beskuldig. En in die hof onder die wildeseringbome, waar die
verrigtinge kort-kort onderbreek word deur die lawaai van
bobbejane, voels en vlakvarke, word haar skuld getuie vir getuie
duideliker. Hulle ken haar so. Dominee Johannes word deur die
weledele Sinodale Kommissie uit die Kolonie gestuur om die “hoogs
onwettige, onsedelike en onchristelike egverbintenis” te ondersoek.
Susanna is een vroegoggend hof toe gesleep, “soos wat 'n mens 'n
uitgediende velsak agter jou aansleep”. Haar lang, donker rok
gekreukel, stowwerig en op die een skouer geskeur. Nogtans, soos
destyds met die kerkraadsvergadering, is “haar groot, geel-bruin
oe, ryp soos twee mispels, geamuseerd eerder as bang, spottend,
neerbuigend selfs”. Johannes is op soek na die waarheid van die
Bybelse liefde. Hoe meer verdoemend die getuienis teen haar raak,
hoe meer begin hy wonder of die liefde wat hy verkondig, meer is as
die liefde tussen God en mens?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn
Hardcover
(2)
R554
R496
Discovery Miles 4 960
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
Blood Trail
Tony Park
Paperback
R310
R281
Discovery Miles 2 810
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R487
Discovery Miles 4 870
The Match
Harlan Coben
Paperback
R451
R319
Discovery Miles 3 190
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill
Hardcover
R399
R362
Discovery Miles 3 620
The Coven
Lizzie Fry
Paperback
R360
Discovery Miles 3 600
The List
Barry Gilder
Paperback
R294
Discovery Miles 2 940
The Spy Coast
Tess Gerritsen
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.