Books > Health, Home & Family > Family & health > Coping with personal problems
|
Buy Now
Beheer Aandagafleibaarheid - 'n Suid-Afrikaanse Gids Vir Ouers, Onderwysers En Terapeute (Afrikaans, Paperback)
Price: R109
Discovery Miles 1 090
You Save: R56
(34%)
|
|
Beheer Aandagafleibaarheid - 'n Suid-Afrikaanse Gids Vir Ouers, Onderwysers En Terapeute (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R165
Price R109
Discovery Miles 1 090
You Save R56 (34%)
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
Van soveel as 10% van skoolgaande kinders en 4% van studente aan
tersiere inrigtings word gese dat hulle konsentrasieprobleme het,
met of sonder gepaardgaande hiperaktiwiteit. Hierdie toeganklike,
omvattende en leesbare gids bevat die jongste inligting oor die
hantering van ATHV (aandagtekorthiperaktiwiteitversteuring). In 'n
meelewende geselstrant, toegelig met onderhoudende gevallestudies,
vertel die skrywer hoe sy baie van die jongste behandelingsmetodes,
wat fisieke terapiee, ontspanningstegnieke, dieetaanpassings en
nuwe medikasie insluit, in haar praktyk beproef het. Sy verskaf die
nuutste genetiese en neurochemiese navorsingsgewens, en ook die
jongste bevindinge oor byvoorbeeld die langtermyn gevolge van die
gebruik van 'ouer' medikasie soos Ritalin. Verwikkelinge in die
onderwysdepartemente om voorsiening te maak vir die hantering van
ATHV-kinder in die klaskamer word eweneens bespreek. Die title sal
sy lesers bemagtig om sinvolle keuses te kan doen uit die
verwarrende behandelingsopsies, en verskaf waardevolle raad oor
praktiese dinge wat tuis en in die klaskamer gedoen kan word om die
probleem van aandagafleibaarheid, met of sonder hiperaktiwiteit,
aan te spreek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.