Wie kom daar oor die vaal, verlate vlakte aangery? Dit is Cowboy
Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty. Na 'n lang dag is die
twee baie honger en dors. In die dorpie Watsenaam is alles egter
nie pluis nie. Vlugvoet die Vraatsige Seerower voer 'n skrikbewind
onder die inwoners. Die sluwe skurk met sy nare kraai steel al die
dorp se water. Maar as gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer
nie verniet die dapperste cowboy in die Klein-Karoo nie...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!