0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > African history

Buy Now

Die Laaste Afrikaner-leiers (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R682
Discovery Miles 6 820

Die Laaste Afrikaner-leiers (Afrikaans, Paperback)

Hermann Giliomee

 (sign in to rate)
Loot Price R682 Discovery Miles 6 820 | Repayment Terms: R64 pm x 12*

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ’n prikkelende nuwe hoek: Pleks van onpersoonlike magte, of die vindingrykheid van ’n onstuitbare weerstandsbeweging, beklemtoon hy die rol van die Nasionale leiers en hul uitgesproke kritikus, Van Zyl Slabbert. Wat het die laaste Afrikanerleiers, van Verwoerd tot De Klerk, aangevuur? Hoe het hulle sekuriteit, ekonomiese groei en wit bevoorregting probeer versoen met die eise van ’n immer meer uitgesproke swart leierskap – en met foutiewe volkskattings?

In sy verkenning van elke leier se agtergrond, denke en persoonlikheid, neem Giliomee stelling in teenoor die idee dat Suid-Afrika in 1994 onafwendbaar op ’n ANC-oorwinning afgestuur het. Hoewel hy die belang van strukturele magte erken, argumenteer hy dat historiese toevallighede en die gehalte van leierskap die landspolitiek radikaal beïnvloed het.

Openhartige gesprekke met ’n magdom betrokkenes en talle primęre bronne werp dramatiese nuwe lig op sleutelmomente: Verwoerd se aanbod in 1950 aan stedelike swart leiers, die inval in Angola in 1975, die onverwagte deurbraak wat die arbeidshervormings moontlik gemaak het, Botha se geheime poging in 1984 om ’n ooreenkoms met die Sowjetunie aan te gaan, die agtergrond tot die rampspoedige Rubikon-toespraak, tronkgesprekke met Mandela, bosberade waar die kabinet taktiek beplan het – en hoe die Nasionale Party in die onderhandelinge nie sy beloftes kon nakom nie.

Giliomee bied ’n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: October 2012
First published: October 2012
Authors: Hermann Giliomee
Dimensions: 222 x 154 x 35mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 460
ISBN-13: 978-0-624-05255-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > African history > General
Books > Social sciences > Politics & government > Political structure & processes > Political leaders & leadership
Books > Social sciences > Sociology, social studies > Ethnic studies > Multicultural studies > General
Books > History > African history > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Local Author Showcase > Politics
Promotions
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Politics
LSN: 0-624-05255-9
Barcode: 9780624052555

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

The Lie Of 1652 - A Decolonised History…
Patric Tariq Mellet Paperback  (7)
R380 R356 Discovery Miles 3 560
Safari Nation - A Social History Of The…
Jacob Dlamini Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
100 Mandela Moments
Kate Sidley Paperback R250 R223 Discovery Miles 2 230
Killing Karoline - A Memoir
Sara-Jayne King Paperback  (1)
R325 R305 Discovery Miles 3 050
1 Recce: Volume 3 - Onsigbaarheid Is Ons…
Alexander Strachan Paperback R380 R356 Discovery Miles 3 560
Confronting Apartheid - A Personal…
John Dugard Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Prisoner 913 - The Release Of Nelson…
Riaan de Villiers, Jan-Ad Stemmet Paperback R399 R374 Discovery Miles 3 740
The ANC Spy Bible - My Alliance Across…
Moe Shaik Paperback R375 R352 Discovery Miles 3 520
A History Of South Africa - From The…
Fransjohan Pretorius Paperback R580 Discovery Miles 5 800
Democracy Works - Re-Wiring Politics To…
Greg Mills, Olusegun Obasanjo, … Paperback R320 R290 Discovery Miles 2 900
The Rise & Demise Of The Afrikaners
Hermann Giliomee Paperback R460 Discovery Miles 4 600
Falling Monuments, Reluctant Ruins - The…
Hilton Judin Paperback R395 R365 Discovery Miles 3 650

See more

Partners