Die title behandel die onderrig van Afrikaans as huistaal in Graad
1, 2 en 3 soos beskryf in die Hersiene Nasionale
Kurrikulumverklaring (HNKV) binne die raamwerk van uitkomsgerigte
onderwys (UGO). Die title bevat ook inligting vir die onderrig van
Graad R. Die onderrig van luister, praat, lees en kyk, skryf, dink
en redeneer asook taalstruktuur en -gebruik word breedvoerig
bespreek en praktiese idees word gegee.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!