Books > Biography > Film, television, music, theatre
|
Buy Now
Is Dit Jy? - Avonture Voor En Agter Die Skerms (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R220
Discovery Miles 2 200
You Save: R110
(33%)
|
|
Is Dit Jy? - Avonture Voor En Agter Die Skerms (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R330
Loot Price R220
Discovery Miles 2 200
You Save R110 (33%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Donate to Against Period Poverty
Total price: R230
Discovery Miles: 2 300
|
As ’n jong seun wat kaalvoet en vry grootgeword het op sy ouers se
sitrusplaas in die Oos-Kaap, sou Ian Roberts nooit kon dink dat hy
eendag ’n ikoon van die silwerskerm sou word nie. Vandag nog herken
mense hom as die taai Bittereinder Sloet Steenkamp van
Arende of as Boet van die gewilde Castrol-advertensies.
Ian se loopbaan strek van Langstraat in Kaapstad tot Los Angeles en van
Shakespeare-produksies in die teater tot die Oscarwenner Tsotsi. In sy
outobiografie verklap hierdie briljante storieverteller met ’n stoute
sin vir humour meer oor wat alles agter die skerms op televisie- en
rolprentstelle gebeur.
Hy beskryf ook die hoogbloei van Afrikaanse televisie- en
rolprentvervaardiging toe hy saam met legendariese regisseurs soos
Manie van Rensburg en Dirk de Villiers gewerk het. Sy lewensverhaal is
’n meesterklas in die kuns van toneelspel.
So outentiek, vreesloos en onkonvensioneel soos wat talle van sy
karakters was, só is Ian ook in die regte lewe. Hy trap sy eie paadjie
en was nog nooit ’n tropbok nie. Hy deel sy lewensverhaal met soveel
humor, patos en insig dat dit nie anders kan as om die leser te ontroer
nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.