|
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Sondebok (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R286
Discovery Miles 2 860
You Save: R34
(11%)
|
|
|
Sondebok (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R320
Loot Price R286
Discovery Miles 2 860
You Save R34 (11%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie
van ’n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor
van ’n ou misdaad – die verdwyning van ’n talentvolle jong kunstenaar wat in
haar matriekjaar spoorloos verdwyn het. Die meisie se destydse kêrel en haar
kunsonderwyser is verdink, maar die saak is nooit opgelos nie. ’n Foto van die
meisie naby ’n aborsiekliniek in Johannesburg speel ’n kardinale rol. In die foto
kyk sy oor haar skouer, asof sy bang is sy word agtervolg. Alex dek ook ’n
storie oor ’n jong onwettige immigrant wat van vervolging in sy eie land gevlug het
om ’n nuwe lewe in SuidAfrika te maak. Maar xenofobie dreig om sy drome te
verwoes. AJ Williams is op dertig kaptein in die polisie, maar sy veg om die
stereotipering te oorkom wat haar bruin vel en geslag ontlok. ’n Foto van Ranna
in Pretoria sit AJ op dié se spoor.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
The Kingdom
Jo Nesbo
Paperback
(1)
R371
Discovery Miles 3 710
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
The Match
Harlan Coben
Paperback
R385
Discovery Miles 3 850
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R418
R384
Discovery Miles 3 840
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R360
R321
Discovery Miles 3 210
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.