Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
|
Buy Now
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R91
Discovery Miles 910
You Save: R12
(12%)
|
|
Reading is Easy: Tekkel hom!: Grade 5 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Series: Reading Is Easy
(sign in to rate)
List price R103
Loot Price R91
Discovery Miles 910
You Save R12 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Christiaan is lief vir rugby en vir sy skilpad. Sy pa het nooit tyd
vir hom nie, ook nie om na hom te kom kyk wanneer hy rugby speel
nie. Dit voel vir hom hy het nie eers 'n pa nie en toe raak sy
skilpad ook nog weg... Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n
verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die
leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die
vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n
verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers,
aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad
bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere
Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het
opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.