Books > Language & Literature > Literature: texts > Collections & anthologies of various literary forms
|
Buy Now
'baie worde' - Identiteit en transformasie by Antjie Krog (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R264
Discovery Miles 2 640
You Save: R21
(7%)
|
|
'baie worde' - Identiteit en transformasie by Antjie Krog (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R285
Loot Price R264
Discovery Miles 2 640
You Save R21 (7%)
Expected to ship within 7 - 10 working days
|
In haar 'transformasie-trilogie' bestaande uit Country of My Skull
(1998), A Change of Tongue (2003) en Begging to be Black (2009)
artikuleer Antjie Krog haar kritiek op en weerstand teen bepaalde
opvattings van Westerse moderniteit. Die nagevolge van kolonialisme
in Suid-Afrika in die vorm van apartheid, en die modernistiese
skepping van 'ras' word as problematiese konsepte hanteer en Krog
onderneem soektogte na 'n alternatiewe manier van wees in
Suid-Afrika. Jacomien van Niekerk karteer in 'baie worde':
Identiteit en transformasie by Antjie Krog die argumente wat in die
loop van die trilogie opgebou word rondom die nou-vervlegte
konsepte van kolonialisme/postkolonialisme, 'ras', identiteit, 'n
Afrika-wereldbeeld' en die Suid-Afrikaanse nasie-en maak as sodanig
'n bydrae tot aktuele diskoerse. Lof vir 'baie worde': Identiteit
en transformasie by Antjie Krog
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.