Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers
’n wereldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou
wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret! Toe sy op ’n dag ’n
paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om
dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan
maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas! Dit
lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet
... tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam! ’n Avontuurbelaaide
storie vir beginnerlesers, propvol van Jaco Jacobs se ken-merkende
skaterlag-humor waarop kinders versot is!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!