Die handige klein tweetalige woordeboek is reeds dekades lank 'n
wenner. Die herverpakte uitgawe van Klein woordeboek bevat talle
hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat in
omloop gekom het vanwee die veranderende situasie in Suid-Afrika,
asook tegnologiese ontwikkelings. 'n Nuttige bylae bevat die name
van Suid-Afrika se nege provinsies en elf ampstale.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!