Anderkant omdraai is 'n versameling van Jan van Tonder se rubrieke
wat in Rapport Tydskrif verskyn het. Kort-kortverhale, essays,
sketse en anekdotes wissel mekaar af en bied 'n vermaaklike
leeservaring. Die leser van die rubrieke kan verwag om te lag en om
geroer te word. Van Tonder skryf oortuigend oor die nostalgie van
vroeer, en jukstaponeer dit met aktuele sake van vandag. Van Tonder
slaag weereens daarin om lewenswaarhede op 'n ongeforseerde en
verrassende vars manier oor te dra.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!