Peet Rautenbach is Algoa Hoër se hoofseun: hoogs intelligent
en met baie talent in musiek, kuns en redenaars. Daar word
sewe A's van hom verwag. Daarby is Peet 'n toegewyde,
voorbeeldige seun in die oë van sy pastoor-ouers. Maar Peet
het 'n swakte: sy obsessie met die blonde onderwyseres
Scarlett Rose Reynolds. Dit maak die deur oop vir talle aanslae
op hom, en wat hom uiteindelik amper sy lewe kan kos.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!