Talia is ’n bokser. Sy is deel van die
veergewig-kategorie in die skoolspan.
Maar haar afrigter het nie baie genade vir
haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy
boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring
wen nie.
Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar
broer, Hamer, vrygelaat word op parool
nie. Hy was vir ’n jaar lank in die tronk
oor diefstal. Almal behandel hom steeds
soos ’n krimineel. Maar ... was hy werklik
skuldig?
’n Boeiende roman oor die kompleksiteit
van gesinne en die gevegte wat ons almal
soms met onsself en ons naastes moet
veg.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!