Jana Marx, bekende joernalis soos gesien in Devildorp bestudeer die fenomeen van kultusse.
Sy beantwoord vrae soos:
- watter antieke kultusse daar was
- wat die verskil tussen 'n kerk, 'n sekte, die okkulte en 'n kultus is
- watter tipe mens word in 'n kultus ingetrek
- watter kenmerke word in 'n kultusleier gevind?
Kultusse word in verskillende onderafdelings ingedeel: moord- en gedagtebeheerkultusse, korporatiewe kultusse, sekskultusse en politieke kultusse. Jana bekyk bekende plaaslike en internasionele kultusse binne elkeen van hierdie afdelings. Sy verwys ook na die BITE-model van Dr Steve Hassen sodat gewone mense kan uitwerk of geliefdes in 'n kultus vasgekeer is. Daar is 'n hoofstuk met riglyne oor wat om te doen as jou geliefde in 'n kultus is.
Jy kan alles oor kultusse wat jy nog altyd wou geweet het in hierdie boek vind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!