0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting

Buy Now

Groeipyne (Afrikaans, Paperback) Price: R168
Discovery Miles 1 680

Groeipyne (Afrikaans, Paperback)

Johan van Lill

 (sign in to rate)
Price R168
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 680

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Om gelukkige kinders groot te maak, is nie ’n gelukskoot nie!

Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms teen die mure uitdryf. Maar dis die moeite werd. En jy hoef dit nie alleen aan te pak nie.

30 uitsendings van RSG se gewilde oggendprogram, Groeipyne, is nou in ’n boek saamgevat sodat jy dag en nag antwoorde en wenke kan kry. Alles waaroor jy wonder en bekommer word bespreek: dikbek tieners, hoe om die regte vriende te kies, goeie Wiskundepunte, boelies, dissipline, skoolgereedheid, emosionele ontwikkeling, lyfstraf, eksamenstres, leesvaardighede, roetine, neulery en nog 18 ander relevante temas.

Die kenners wat hulle wysheid en ervaring met ander ouers deel, weet wat die uitdagings en probleme is waarmee kinders vandag te doen kry. Die nuwe lewenstyl vra dat ouers nuut sal dink en doen en dis waarmee hierdie boek jou sal help. Hierdie is ’n saampraat boek propvol idees wat werk – nie ingewikkelde teorie nie. Dit haal die pyne uit opvoeding uit en maak ouerskap weer plesierig … en iets waarin jy goed is.

General

Imprint: Carpe Diem Boeke
Country of origin: South Africa
Release date: April 2015
Authors: Johan van Lill
Dimensions: 210 x 148 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 190
ISBN-13: 978-1-4322-0434-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Promotions
LSN: 1-4322-0434-3
Barcode: 9781432204341

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Children In Mind - Their Mental Health…
Jenny Perkel Paperback R350 R323 Discovery Miles 3 230
So You're Having A Teenager - An A-Z Of…
Sarah Macdonald, Cathy Wilcox Paperback R150 R119 Discovery Miles 1 190
The Unicorn Baby - Debunking 10 Myths Of…
Roxanne Atkinson Paperback R291 Discovery Miles 2 910
Fully Human - A New Way Of Using Your…
Steve Biddulph Paperback  (1)
R439 R401 Discovery Miles 4 010
Real Food Kids Will Love - Over 100…
Annabel Karmel Hardcover  (4)
R515 R476 Discovery Miles 4 760
Rooiletterkind
Sandy Schoeman Paperback R240 R222 Discovery Miles 2 220
What To Expect When You're Expecting
Heidi Murkoff Paperback R500 R446 Discovery Miles 4 460
Sing, Mamma, Sing
Theresa Papenfus Paperback R396 Discovery Miles 3 960
Selfies, Sexts And Smartphones - A…
Emma Sadleir Paperback R290 R268 Discovery Miles 2 680
Bounce - How To Raise Resilient Kids And…
Naomi Holdt Paperback  (1)
R350 R317 Discovery Miles 3 170
Tears Before Bedtime
Diane Awerbuck Paperback R280 R259 Discovery Miles 2 590
The First Forty Days - The Essential Art…
Heng Ou, Amely Greeven, … Hardcover  (1)
R588 R555 Discovery Miles 5 550

See more

Partners