Books > Biography
|
Buy Now
Duitser Aan Die Kaap, 1724 - 1765 - Die Lewe En Loopbaan Van Hendrik Schoeman (Afrikaans, Hardcover, illustrated edition)
Loot Price: R287
Discovery Miles 2 870
|
|
Duitser Aan Die Kaap, 1724 - 1765 - Die Lewe En Loopbaan Van Hendrik Schoeman (Afrikaans, Hardcover, illustrated edition)
(sign in to rate)
Loot Price R287
Discovery Miles 2 870
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Aan die hand van eietydse dokumentasie het Karel Schoeman in
hierdie titel die lewe herkonstrueer van sy Suid-Afrikaanse
stamvader, die Duitser Hendrik Schoeman uit Sleeswyk-Holstein, wat
in 1724 as matroos in diens van die VOC die Kaap bereik het, 'n
prekere bestaan gemaak het as veeboer in die binneland van
Suid-Afrika, en in 1765 in armoede in die huidige Klein-Karoo
oorlede is. Soos Schoeman opmerk, is hierdie man in verskeie
opsigte geskik om as "tipiese" stamvader uit die Kompanjiestyd
beskou te word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.