Books > History > African history
|
Buy Now
Swanesang - Die einde van die Kompanjies tyd aan die Kaap, 1771-1795 (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R396
Discovery Miles 3 960
|
|
Swanesang - Die einde van die Kompanjies tyd aan die Kaap, 1771-1795 (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Loot Price R396
Discovery Miles 3 960
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die agtste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap
beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat
dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die
VOC-bewind. Swanesang dek die tydperk vanaf die dood van goewerneur
Rijk Tulbagh tot en met die eerste Britse besetting van die Kaap in
1795. Sy opvolgers, J.A van Pletterberg, J.C. de Graaff, die
waarnemende goewerneur Rhenius en die laaste goewerneur, J.A.
Sluysken, en die onsekerheid wat die laaste deel van die
VOC-tydperk gekenmerk het, word belig. Afgesien van die amptelike
rolle wat verskeie VOC-amptenare gespeel het, word ook aandag aan
hulle karaktereienskappe en persoonlike lewens gegee om sodoende
lewe aan die geskiedkundige figure te gee. Schoeman slaag egter
veral daarin om naas die amptenary ook ’n beeld te gee van die lewe
van gewone mense in die breer Kaapse samelewing. Besonder boeiend
is die bespreking van die reise van verskeie natuurkundiges, soos
die Swede Thunberg en Sparrman, die Skotte Masson en Paterson, die
Nederlander Robert Jacob Gordon en die Franse Sonnerat en Le
Vaillant. Veral die flambojante Le Vaillant se boeke was baie
populer en het bygedra om die Kaap en sy interessante fauna en
flora wyd bekend te maak. In die laaste hoofstukke word aandag
gegee aan die Franse Rewolusie en ander politieke veranderinge in
Europa wat Nederland verswak en tot die Britse oorname van die Kaap
gelei het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.