|
Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items
|
Buy Now
Kosbaar vir Hom - Bevestigings vir Vroue van Geloof Afrikaans (Afrikaans, Cards)
Loot Price: R110
Discovery Miles 1 100
You Save: R9
(8%)
|
|
|
Kosbaar vir Hom - Bevestigings vir Vroue van Geloof Afrikaans (Afrikaans, Cards)
(sign in to rate)
List price R119
Loot Price R110
Discovery Miles 1 100
You Save R9 (8%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof
Voel dit soms of jy nie aan die węreld se standaarde van sukses en
skoonheid voldoen nie? Dat jy nie genoeg is nie?
Die 44 inkleurkaartjies van Kosbaar vir Hom is die ideale manier om
jouself te herinner aan wie jy in Christus is. Terwyl jy die 44
bevestigings van jou identiteit as kind van God inkleur, sal jy daaraan
herinner word dat jy deur jou hemelse Vader uitverkies, vergewe, en
verlos is en dat Hy jou baie liefhet. Dink biddend na oor elke
bevestiging terwyl jy inkleur en jou verheug in jou identiteit as ’n
dogter van die Koning!
• 44 inkleurkaartjies in ’n boksie.
• Elke kaartjie het ’n Bybel-gebaseerde bevestiging wat ingekleur kan
word, met ’n ondersteunende Bybelvers.
• Kaartjies is slegs aan een kant gedruk vir plek om oor die
bevestiging te besin en aantekeninge te maak.
• Dik papier sodat enigiets van potlode tot waterverf gebruik kan word.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Precious and Loved.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.