Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser
van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer
te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending
ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere
bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas
Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige
illustrasies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!