Sarel Seemonser is lus vir avontuur. Maar voordat hy vertrek,
waarsku sy ouma Seemonster: “Onthou, as jy in die moeilikheid
is, het jy ’n wapen. Seemonsters blaas stoom uit en dit laat
diere dink daar is vuur binne ons.” Sarel se stoom borrel en
gorrel die lug in. Maar wat gaan gebeur as hy 'n skelm wolf, 'n
slang en 'n aasvoël teëkom?
'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste
karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!