n Noodsaaklike gids vir ouers om hul baba se eerste jaar met
selfvertroue te hanteer. Meg Faure (arbeidsterapeut) en Ann
Richardson (geregistreerde verpleegsuster en vroed vrou),
ouerskapkenners en medeskrywers van die bekende Sense-reeks, bied
ouers nou 'n bygewerkte en uitgebreide derde uitgawe van hulle
hoogs suksesvolle ouerskaphan dleiding vir die eerste jaar. Ouers
oral in die land beskou die boek as hulle Bababybel, en dit is
maklik om te sien waarom dit een van Suid-Afrika se gewildste
ouerskapboeke is. Koester jou baba spreek met 'n sagte dog
praktiese benadering die belangrikste ouerskapkwessies van geboorte
tot 12 maande aan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!