Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts
|
Buy Now
Reading is Easy: Die Droomklip: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Loot Price: R69
Discovery Miles 690
You Save: R9
(12%)
|
|
Reading is Easy: Die Droomklip: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Series: Reading Is Easy
(sign in to rate)
List price R78
Loot Price R69
Discovery Miles 690
You Save R9 (12%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Emile-hulle het so pas by 'n nuwe huis ingetrek en hy moet gaan kyk
wat anderkant die hoe muur is. Daardie aand droom hy van die
groenerige klip wat hy opgetel het. Die klip praat met hom, so
droom hy...maar het hy gedroom? Heinemann se Lees is Maklik-reeks
bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om
die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks
dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur,
rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke
graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die
Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal
het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die
storie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.