|
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller
|
Buy Now
25 Trappe Na Benede (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R300
Discovery Miles 3 000
You Save: R20
(6%)
|
|
|
25 Trappe Na Benede (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R320
Loot Price R300
Discovery Miles 3 000
You Save R20 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?
Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en
skarlaken lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van
haar alterego. As Lisbé is sy nie meer die swartskaapdogter van die ryk
Versters nie, maar ʼn bedrewe knoeier wat haar voordoen as ʼn waarsêer om
haar trust fonds aan te vul.
Vir haar is Janine Oosterhuis, ʼn doktersvrou wat oortuig is haar man
wil haar vermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en
paranoïes. Maar die dag toe dié vrou met die groot diamante en bang oë
haar huis binnestap, het alles verander.
Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl
Renée ondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende
nagmerries van die dag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer
sy probeer uitrig hoe groter raak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan
is daar haar ontwikkelende gevoelens jeens Hermann, die onweerstaanbare
polisieman.
Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haar
herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die
kelder in hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vyf
en twintig trappe na benede? Renée móét onthou as sy haar lewe wil
terug hê.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn
Hardcover
(1)
R298
Discovery Miles 2 980
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
Blood Trail
Tony Park
Paperback
R310
R281
Discovery Miles 2 810
The Match
Harlan Coben
Paperback
R388
Discovery Miles 3 880
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R418
R384
Discovery Miles 3 840
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill
Hardcover
R399
R362
Discovery Miles 3 620
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.