|
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Moordhuis (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R319
Discovery Miles 3 190
You Save: R21
(6%)
Other Buying Options
Seller Price
R371
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
|
Moordhuis (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R340
Loot Price R319
Discovery Miles 3 190
You Save R21 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Moordhuis is die derde boek in die reeks met doktor Renata Malan as
die hoofkarakter. Die eerste twee boeke in die reeks is Monstersaad
en Bloedlyn. Renata is 地 profileerder met 地 donker verlede en 地
talent om in geweldsmisdadigers se koppe te klim. Die oorgeerfde
boosheid wat in haar gene skuil maak van haar 地 gedugte
teenstander en 地 gehate vyand. In hierdie roman word die
sewejarige Gainsfordtweeling op grusame wyse in 地 skuur op
Mooiplaats in die Bloemfonteindistrik vermoor. Binne-in die opstal
is vier van die welgestelde Therons doodgemaak, die liggame
uitgestal in die sitkamer. Doktor Renata Malan en die span van
Malan & Coetsee Privaatondersoeke word deur die tweeling se
ouers aangestel om die moordenaar aan te keer. Die ondersoek neem
Renata in onverwagse rigtings: Bloemfontein se seksbedryf, die
donker web, die nasleepsels van misdaad gedurende die bosoorlog in
die tagtigs, die wereld van kinderpornografie en pedofilie, hebsug,
haat en buite-egtelike verhoudings. Die een geraamte na die ander
tuimel uit die kas en hoewel die lys van verdagtes daagliks groei,
is bewyse skaars. Wie behalwe die Therons se erfgenaam sal voordeel
trek uit die gesin se dood? Hou die Gainsfordseuns se dood verband
met 地 baba se verdrinking drie jaar vantevore? Was Jakes Gainsford
dalk self betrokke by sy kinders se dood? Was hierdie die perfekte
misdaad? Terwyl Renata en haar vennoot, Stefan Coetsee, die
verdagtes se maskers afskil en dieper delf in bloedige intriges,
baklei sy teen die onwelkome sagte gevoelens wat Stefan na al die
jare skielik in haar wakker maak en die liefde vir haar
moordenaar-pa.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
The Match
Harlan Coben
Paperback
R379
Discovery Miles 3 790
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R418
R384
Discovery Miles 3 840
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R360
R321
Discovery Miles 3 210
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.