Books > Fiction > Genre fiction > Romance > Historical
|
Buy Now
Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R67
Discovery Miles 670
|
|
Wilhelmina - Kampkind Op Java (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R67
Discovery Miles 670
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Weens die resessie in Nederland word Will se vader gedwing om as
skeepsbouer in Roemenie te gaan werk. Toe die oorlog uitbreek, moet
die gesin vlug en so beland hulle in Soerabaja op die eiland Java
in Indonesie. Aanvanklik is hulle betreklik veilig, maar nadat
Japan die eiland beset het, word die vrouens in konsentrasiekampe
opgeneem. Hier beleef hulle bykans ondraaglike ellende, maar hier
bewys die Nederlandse vroue ook van watter stoffasie hulle gemaak
is. Die Van Halewijns oorleef die kampe en ook die Indonesiese
burgeroorlog wat net na die oorlog uitbreek. Aanpassing na die
oorlog is egter baie moeilik en die gesin emigreer uiteindelik na
Suid-Afrika, waar Will haar ervarings aan die skryfster toevertrou
het. Mariel le Roux het daarvan ’n meesleurende verhaal gemaak: Die
uiters moeilike omstandighede, die hartseer en ook die ligter
oomblikke word in genoeg besonderhede geskets sodat ’n mens jou
daarin kan inleef.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.