0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject

Buy Now

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 8: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R110
Discovery Miles 1 100
Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 8: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 8: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)

Marieta Nel

 (sign in to rate)
Loot Price R110 Discovery Miles 1 100

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie). Hulle fokus op wat dieselfde in die verskillende lande en tale is, maar ondersoek ook dit wat anders is. Die meeste leerders sal bekend wees met die legendariese karakters wat bespreek word, en sal besef dat ons kulture baie deel, maar dat daar tog verskille is – sommige oppervlakkig; ander meer diepgaande. Kurrikulum-Inligting. Die inhoud dek al die werk wat in week 5 en 6 in kwartaal 2 in die kurrikulum uiteengesit word, maar betrek ook werk uit ander weke. Dit is juis so gekies dat die Nederlandse lespakket ter verryking of as hersiening gebruik kan word. Die taalaspekte dek onder andere gedeeltes waar ooreenkomste en verskille tussen Afrikaans en Nederlands duidelik ter sprake is, naamlik spelling en woordeskatontwikkeling.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: February 2018
Authors: Marieta Nel
Dimensions: 240 x 168mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 32
ISBN-13: 978-1-4853-0839-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > Education > Teaching of a specific subject
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
LSN: 1-4853-0839-9
Barcode: 9781485308393

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners