0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Web van Leuens (Afrikaans, Paperback) Price: R285
Discovery Miles 2 850
Web van Leuens (Afrikaans, Paperback): Marion Erskine

Web van Leuens (Afrikaans, Paperback)

Marion Erskine

 (1 rating, sign in to rate)
Price R285
Sold by
Booksmart Africa - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 850

Bookmark and Share

Expected to ship within 15 - 17 working days

In die klein myndorpie Goudfontein weet almal iets van mekaar … maar niemand ken die volle waarheid nie.

Wanneer drie matrikulante – die ambisieuse hoofmeisie Lerato, die skool se rugbykaptein Marno, en die loskop rebel Clayton – gelyktydig anonieme dreigboodskappe ontvang, begin ʼn gevaarlike speletjie van manipulasie en leuens. Maar wie is so desperaat om hul geheim te beskerm dat moord die enigste opsie word?

General

Imprint: Human & Rousseau
Authors: Marion Erskine
Dimensions: 198 x 131 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 258
ISBN-13: 978-0-7981-8524-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Promotions
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Children
LSN: 0-7981-8524-4
Barcode: 9780798185240

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Ek sou 6 sterre gee as ek kon

Fri, 1 Aug 2025 | Review by: Renette K.

panning met substansie, ’n slim storielyn en Marion se unieke stem wat helder deurskyn. Web van leuens is ’n whodunnit wat tref — en as whodunnit-fynproewer kan ek sê: hierdie een slaan die kol! Dis gemik op jong volwassenes, maar die temas en intrige sal beslis ook grootmense boei. Slim genoeg vir volwassenes, toeganklik genoeg vir jeug. Ek kon nie wag om hierdie boek te lees nie — dit het my verwagtinge oortref!

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners