Hanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim.
Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam
'Hanna Hoekom' kry. Op 'n dag besluit haar eksentrieke ma dat die
hele familie saam moet vakansie hou in 'n ou huis in die berge,
waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar
Hanna Hoekom se familie sluit in 'n gay biologiese pa, 'n stiefpa
wat 'n akteur is, twee stiefbroers en 'n irriterende klein
half-boetie!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!