Word deel van die geestelike stryd wat om jou woed en staan vas in
die oorwinning wat reeds behaal is. Jy weet daar woed 地 geveg,
maar weet jy hoe om tot die stryd toe te tree? Hierdie
onontbeerlike gids tot geestelike oorlogvoering deur Mark Bubeck
bevat 地 unieke kombinasie van persoonlike verhale en Bybelse
wysheid. As 地 veteraan-gebedskryger deel hy sy taktiek vir
oorwinning, asook 地 opregte begeerte vir jou geestelike welstand.
Oorwinning deur gebed sal jou wys hoe om; In ware eenheid met
Christus te leef; Met die Heilige Gees vervul te word; Die volle
wapenrusting van God aan te trek; Kragtig te bid te midde van
geestelike oorlogvoering; Ander te help om sterk te staan in hulle
geloof; Jy hoef nie 地 slagoffer te word van die aanvalle van Satan
nie, jy kan vas en seker staan in die wete dat die oorwinning reeds
behaal is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!