Die Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan, kwartaalplanne,
tydskedules vir ’n week en daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne
vir 40 weke. Dit gee deeglike stap-vir-stap leiding hoe om
handskriflesse aan te bied met sinne vir diktee en speltoetse, wys
watter werkvel op die CD en watter bladsy in die Leerderboek
gebruik moet word en gee leeswenke (met 'n leesboek of Grootboek of
die leesles in die Leerderboek). Sigwoorde en spelwoorde word
hersien met assesseringstake wat gestipuleer word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!