0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Blinde Kol (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R289
Discovery Miles 2 890
You Save: R71 (20%)
Blinde Kol (Afrikaans, Paperback): Martin Steyn

Blinde Kol (Afrikaans, Paperback)

Martin Steyn

 (sign in to rate)
List price R360 Loot Price R289 Discovery Miles 2 890 You Save R71 (20%)

Bookmark and Share

To be released on 14 September 2026. You can pre-order this product. We should be able to ship between Wednesday, 23 Sep 2026 and Wednesday, 30 Sep 2026.

“Ek wil met Karla praat of ek skiet almal dood.”

AO Karla Blanckenberg, gyselaaronderhandelaar by die SAPD, staan buite ’n dameskoshuis in Stellenbosch. Die toneel is ’n barrikade. Dooie meisies lê voor die ingang. ’n Gewapende jong man het sy pad in die gebou in geskiet, en ’n groep vrouestudente gyselaar geneem.

Blanckenberg is spesifiek ontplooi. Die jong man het vir haar gevra. Hulle het al vantevore ontmoet. AO Colin Menck staan langs haar. Sy dogter is self ’n student, so die toneel voel heeltemal te persoonlik.

Terwyl Blanckenberg die jong man moet leer verstaan, grawe Menck in sy verlede om uit te vind wat hom tot hierdie punt gedryf het. Maar hoe meer hulle leer, hoe meer onvoorspelbaar raak die situasie, en hoe groter die lewensgevaar vir die gyselaars.

Blinde Kol is ’n intense ondersoek van die donker idees van ons tyd en wat kan gebeur wanneer hulle in die verkeerde psiges posvat.

General

Imprint: Lapa Uitgewers
Release date: 14 September 2026
Authors: Martin Steyn
Dimensions: 234 x 153mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 360
ISBN-13: 978-1-77986-058-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
Books > Promotion > Pre-Orders > Fiction
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Crime
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-77986-058-7
Barcode: 9781779860583

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners