| 
             Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller 
         | 
        
            
                
                    
                        Buy Now
                    
                    
                
                
                    
					
                        Donker Spoor (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
                    
                        
                            
                            
                            
                            
                                
                                
                                    Loot Price: R310
                                
                            
                            
                            Discovery Miles 3 100
                             
                            
                            
                                You Save: R40
                                    (11%) 
                            
                        
                     
                    
                        
                        
                            
                                
                            
	
		
			
				
				
					
				
				
			
		
		
	
                        
                    
                    
                        
                    
	
 
                    
                    
                    
                    
                 
             
            
         | 
     
    
    
        
        | 
            
            
                
                
                    
                    
                    
                    
                    
                    
                     
                            
                     
                
            
         | 
        
            
                Donker Spoor (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
            
            
                
            
            
            
            
            
                
                    
                    
                    
                        
							
								  (sign in to rate) 
							
                        
                        
                    
                 
                
                    
                    
                    
                    
                    
                        List price  R350
                    
                    
                        
                        
                            
                                
                                
                                    Loot Price R310
                                
                            
                        
                    
                    
                    Discovery Miles 3 100
                    
                    
                        You Save R40 (11%)
                    
                
                
             
            
                
                
                 
             
            
            
                
                    
                        
                        
                    
To be released on 17 November 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Wednesday, 26 Nov 2025 and Tuesday, 2 Dec 2025.
	
		
		
		
	
	
		
		
			
				
				
			
			
				
				
			
		
	
	
		
		
			
				
				
				
				
				
			
			
				
			
			
				
			
		
	
	
		
		
	
	
		
			
				
			
			
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
					
					
				
				
			
			
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
				
					
					
				
				
			
			
				
				
			
			
				
				
			
			
				
				
				
				
				
				
			
		
	
                 
            
            
         | 
             
    
    
    
        
            
            
            
            
            
            
            
            
                
                
                
                
                
                
                    Waarheen sal die donker spoor hom lei? 
 
Hulle kry haar lyk in ’n veld. ’n Tienermeisie – verkrag, gemartel,
vermoor. En sy’s nie die eerste een nie. 
 
Adjudant-offisier Jan Magson moet die reeksmoordenaar vang. Hy moet die
slagoffers se ma’s en pa’s in die oë kyk en hul vrae beantwoord, maar
hy kan nie. Hy kan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom
lê daar ook ’n donker spoor ... 
 
Kort voor lank haal die moorde hoofopskrifte en die gemeenskap eis
antwoorde: 
 
Hoekom trek die polisie nie die boosaard vas nie? Toe ’n ma ’n brief
vir die koerant skryf en ’n pa ’n beloning uitloof, word dinge op ’n
mespunt gedryf. Bevind Magson hom op nóg ’n dwaalspoor of is hy
uiteindelik op die donker spoor wat hom na die ware antwoorde sal lei? 
 
Donker spoor was blitsverkoperskrywer Martin Steyn se bekroonde
debuutroman. 
 
In dié splinternuwe heruitgawe met ’n treffende nuwe omslag kan lesers
weer saam met Jan Magson in die duistere psige van die moordenaar delf. 
                 
                    
                
                
                    
                    
                        
                            
                            
                            
                        
	
	
		
	
General
                    
                    Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
                        Let us know about it. 
                    Does this product have an incorrect or missing image?
                        Send us a new image. 
                    Is this product missing categories?
                        Add more categories. 
                 
                
                
                
                    Review This Product 
                    
                        No reviews yet - be the first to create one! 
                    
                    
                 
                
                
                
          | 
     
 
		 
		
		
		
		
		
		You might also like..
		
			
                
				
				
					
	
	
	
		
			
			
				Nobody's Fool
			
		
	
	
		
			Harlan Coben
		
		Paperback
		
		
			
				
				
				
				
				
					R395
				
				R353
				
				Discovery Miles 3 530
				
			
			
		
	 
	
 
				
					
	
	
	
		
			
			
				The New Kingdom
			
		
	
	
		
			Wilbur Smith, Mark Chadbourn
		
		Hardcover
		
			
				  (1) 
			
		
		
			
				
				
				
				
				
				R298
				
				Discovery Miles 2 980
				
			
			
		
	 
	
 
				
					
				
					
				
					
				
					
	
	
	
		
			
			
				Sleeper
			
		
	
	
		
			Mike Nicol
		
		Paperback
		
		
			
				
				
				
				
				
					R300
				
				R277
				
				Discovery Miles 2 770
				
			
			
		
	 
	
 
				
					
	
	
	
		
			
			
				Blood Trail
			
		
	
	
		
			Tony Park
		
		Paperback
		
		
			
				
				
				
				
				
					R310
				
				R281
				
				Discovery Miles 2 810
				
			
			
		
	 
	
 
				
					
	
	
	
		
			
			
				The Match
			
		
	
	
		
			Harlan Coben
		
		Paperback
		
		
			
				
				
				
				
				
				R388
				
				Discovery Miles 3 880
				
			
			
		
	 
	
 
				
					
	
	
	
		
			
			
				A Quiet Man
			
		
	
	
		
			Tom Wood
		
		Paperback
		
		
			
				
				
				
				
				
					R418
				
				R384
				
				Discovery Miles 3 840
				
			
			
		
	 
	
 
				
					
				
					
	
	
	
		
			
			
				Crossfire
			
		
	
	
		
			Wilbur Smith, David Churchill
		
		Hardcover
		
		
			
				
				
				
				
				
					R399
				
				R362
				
				Discovery Miles 3 620
				
			
			
		
	 
	
 
				
					
				
			 
			See more  
		 
		
	 | 	
	Email address subscribed successfully.
	A activation email has been sent to you.
	Please click the link in that email to activate your subscription.