Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Lewensblik - Sketse oor die lewe (Afrikaans, Paperback)
Price: R196
Discovery Miles 1 960
|
|
Lewensblik - Sketse oor die lewe (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R196
Discovery Miles 1 960
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Hierdie bundel is 'n versameling uit die keur van Marzanne
Leroux-Van der Boon se essays wat die afgelope agt jaar in Leef met
hart en siel verskyn het. Haar vertellings is kort sketse oor die
lewe wat handel oor al die dinge wat ons lewens inkleur, soms met
sagte pastelle, en soms met harder hale. Dit vertel van die
weerloosheid van die mens, maar ook van hoop en vertroue. Dit
beskryf die uitdagings wat die lewe ons bied, maar ook die
vertroosting van die Here se liefde en genade wanneer ons dit die
nodigste het. Dit teken die afwagting en onsekerheid van reis en
verhuis, die kommer en chaos van siekte en dood, maar ook die
teenwoordigheid en die voorsiening van die Een wat ons hartseer
laat bedaar en ons soms ’n dubbelporsie van sy goedheid gee, sodat
ons blymoedig van blydskap kan dans.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.