Na Klaas se dood woon Sonja alleen op haar besproeiingserf langs
die Oranjerivier. Ben is die "inkommer", die vreemdeling. Daar hang
'n wolk van stories om die aantreklike man van Nerens. Wanneer die
twee middeljarige mense mekaar beter leer ken, word daar dinge
wakker gemaak wat hulle albei geglo het nie meer bestaan nie. Die
sluier word so effens gelig oor die aktiwiteite van die Franse
Vreemde Legioen. Hierdie liefdesverhaal bevat 'n sterk skeut
spanning. Dit bewys ook dat die erotiese nie net vir jongmense
beskore is nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!