Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Art treatments & subjects > Art techniques & materials
|
Buy Now
Inkleurtegnieke - Stap-vir-stap aanwysings & wenke (Paperback)
Loot Price: R75
Discovery Miles 750
You Save: R20
(21%)
|
|
Inkleurtegnieke - Stap-vir-stap aanwysings & wenke (Paperback)
(1 rating, sign in to rate)
List price R95
Loot Price R75
Discovery Miles 750
You Save R20 (21%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Inkleurboeke vir volwassenes is steeds baie gewild en daar is
eindelose opsies om van te kies en keur. Inligting oor
selfdoentegnieke wanneer dit by inkleur kom, is egter nie so volop
beskikbaar nie. In hierdie boek deel inkleurkunstenaar, Monique
Day-Wilde, alles van die kies van papier, potlode en ander
inkleurmateriale, tot die teorie van kleur en kleurvermenging. Sy
deel ook basiese en meer gevorderde tegnieke vir spesiale effekte,
en wat jy dan met jou inkleurprente kan doen. Leer oor
skadutegnieke met enkele of 'n verskeidenheid kleure, afskerming,
meng- en vryftegnieke, skep van tekstuur, interessante maniere om
groot agtergronde te vul, byvoeging van blinkgoed, stempels met
bosseleervloeistof en selfs die gebruik van potloodskaafsels. Daar
skuil soveel meer agter inkleurwerk as om net tussen die lyne te
hou. Terwyl daar werklik geen regte of verkeerde manier is om in te
kleur nie, sal hierdie boek jou help om inkleurwerk te omskep in 'n
ervaring wat sal lei tot 'n kunswerk waarop jy kan trots wees - net
vir jouself, of om mee te spog by ander.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.